on 30 May 2001
Sarge. Wat 'n goeie instrukteur en vriend was jy nie gewees vir jou "Spories" nie. Al die Spoorsnyers by 1SWASPES het die grootste eer en respek vir ons Engelse sersant gehad. Ek kan steeds onthou hoe lekker jy uit jou maag gelag het , toe jy gedurende my keurings onderhoud hoor dat ek , 'n voornemende Apteker , by jou elite groepe soldate wil diens doen! Wel , Sarge , vandag dink ek steeds met heimwee terug aan nie net al die spoorsnytegnieke nie , maar ook al die lewenslesse wat jy ons klomp "spories" geleer het. Dankie daarvoor! Suid-Afrika het 'n goeie man verloor! Ben Scheepers (Skip)
by Kevin O'Neill on 08 October 2004
a great leader.to all the trackers at ON COURSE 1980.
on 26 March 2005
Dave - we had some major pissups in the old school we used as NCO mess in Otavi, you could be a real animal at times! I'll never forget you. Bike squad 82 Yuri Maree
by Sarel Robbertse on 08 August 2006
Die spoorsnyers van 1981/82 sal Sarge Ward onthou as 'n yster wat dit kon uitdeel maar ook kon vat. Ons was bevoorreg om hom as kursusleier te Potchefstroom en Hoedspruit te leer ken en ook later as mede soldaat te Tsumeb toe ons saam spoor gejaag en in dieselfde tent geslaap het. Willie Christie, Dickie Putter, Roy, Theuns, Buck Bothma en al die ander manne het 'n ontsaglike respek vir Sarge Ward en SSersant Tornay gehad en dit was 'n skok om van sy heengaan te hoor.
on 20 March 2007
Dave; you were an inspiration and a good solider - I can still clearly picture your smiling face as you gave me good advice in Oshivello - I would probaly not be here today had I not heeded it. Peter V, On Course 1980, Trackers Wing "Oshifliee" Peter Viljoen
on 30 September 2007
Iwas at school with Dave and had a beer with him in Ombalantu in 1980. I think about him often. sm