by Crystal on 24 August 2009
Tot vandag toe weet ons nie regtig wat gebeur het nie, net dat jy van 'n Unimog afgeval het - as iemand dalk weet wat hier gebeur het met Chris van der Westhuizen, epos my asb. Dalk kan iemand wat in WITS RIFLES was en weet wat gebeur het help om te verstaan en te berus.