PDF
« Previous

Oosthuizen , Phillipus Jocob Rudolph (P J R)

Next »
Identity
Person No.
32394
Old ROH no.
1707
Service No.
75383281BG
Last Name
First Name
Phillipus Jocob Rudolph
Initials
P J R
Date of Birth
Unknown
Est. Birth Year
Age at Death
20
Death Record
Date of Death
Cause code
KIA 14,780
Killed in action
Cause of Death
Killed in action, in an ambush on the Chandelier Rd, about 10km from the base at Nkongo when a mortar round exploded next to him
Military Service
Branch
Army
Rank
Second Lieutenant
Unit
Unknown
Defence Force
SADF 3,825
South African Defence Force
Memorial
Memorial
Location
On a koppie at the Voortrekker Monument, overlooking Pretoria
Address
Coordinates
Panel
On the panel
1980 Army. Right column. 35th name from the top (Oosthuizen P.J.R.)
Awards
Pro Patria Medal
South Africa
Pro Patria Medal warrant, Government Gazette No. 5171 (25 Jun 1976), Rule 5, as amended by GG No. 5575 (3 Jun 1977); discontinued by GG No. 25213 (25 Jul 2003, Schedule corrected by GG No. 26778, 17 Sep 2004) for service on/after 27 Apr 2003. Gazette extracts: https://rohsa.co.za/award.php?id=24
Notes

Son of Mr. and Mrs. J. F. Oosthuizen, of Carletonville

Research notes

SADF Wall of Remembrance (Voortrekker Monument): named on photograph "1980 Army (Abel–Ralikwatha). Photograph: South African War Graves Project.". 1980 Army. Right column. 35th name from the top (Oosthuizen P.J.R.).
25 Sep 2026, Unit2 service-branch sweep: the stored Secondary Unit "Army" was CLEARED as a duplicate. It was not a sub-unit, it was a service-branch word repeating what the Branch column already says. Secondary Unit is for sub-units -- a company, a squadron, a commando -- and this record's branch of service is unchanged at "Army".

Citations
Unknown
External References
Stories 4
on 17 October 2008 · via source
Lt Oosie was van 5SAI (Ladysmith) gestasioneer te Nkongo (54BN, Sektor 10). Hy het in Maart 1980 gesneuwel (nie meer seker oor die presiese datum nie) tydens 'n voertuighinderlaag, ongeveer 5km vanaf die basis op die Chandelier, rigting Elundu. Hy was in bevel van 'n aantal voertuie (heelwaarskynlik 3 of 4), met 'n sapper element wat die pad gevee het, om 'n konvooi vanaf Elundu te gaan haal. Die sapper element was kampers gewees (ek en van my troepe het net teruggekom vanaf 'n patrollie saam met Infaterieskool, dus was die DP sappers nie beskikbaar nie). Die sapper berskermingselement het baie vars spore en tekens van stellings weerskante van die pad gekry en sodoende ook aan lt Oosie geraporteer. Intussen het 'n 32 voertuig element by die Chandelier/Nkongo kruising gewag, want die konvooi was vir hulle geoormerk. Lt Oosie het vanaf sy Buffel geklim, na die spoer gaan kyk en besluit om dit aan die basis te rapporteer. Hy en die seiner het die B52 opgestel langs die pad en die radio antena in 'n boom gegooi, toe die hinderlaag gespring word. Op daardie stadium was enkele troepe op die grond met die sapper veespan wat in die middel van die Chandelier vasgepen gele het. In die chaos is alle kontak met Lt Oosie verloor en na die skietgeveg (wat met booster gelaaide 82mm mortiere vanaf Nkongo bygestaan is) het almal na hom begin soek. In die eerste paar minute na die geveg is gevrees dat hy dalk gevangene kon geneem gewees het, en daar was sulke geerugte dat hy gesien is saam met die Swapo's wat oor die pad gevlug het. Sy liggaam is egter gevind 'n ent vanaf die radio. 'n Vyandelike mortier het naby hom geval toe hy gesoek het vir skuiling tydens die vuurgeveg. Sy liggaam was vol mortier skrapnel. Toe die geveg uitbreek het die 32 element wat by die kruising gewag het onmiddelik op hulle voertuie gespring en na die kontak gejaag en sommer in die ry vanaf die Buffels met mortiere losgetrek. Dit was op hierdie stadium dat die vyand onttrek het. Wessel Roodt (Genie korporaal 1980 re Nkongo)
by G Bezuidenhoudt on 16 April 2009 · via source
Ek was die persoon wat LT. Oosthuisen gehelp het om die B52 op te stel om die spoor rapport deur te sein na Bok van Zyl toe. Ek het ook gehelp om vir Oosie op die 32 Bn Buffel te laai nadat ek hom in die bos gekry het. Dit was 'n moeilike dag, ek sal dit nooit vergeet nie. LT. Oosthuisen: Ons sal jou nooit vergeet nie. Rus in vrede. Sktr.
by Groete Fourie Oosthuizen Fourie Oosthuizen on 22 September 2010 · via source
Baie dankie vir alles wat julle vir my Ouboet gedoen en beteken het.Ek kan sommer aflei dat julle opregte vriende was.Ek hoop julle het rustigheid in jul harte.Sterkte vorentoe.
by Rob Hoppe on 15 February 2011 · via source
I was in camp at Nkongo when this tragic event happened and clearly remember Lt oosthuizen being a quiet gently spoken man-still remember clearly. A terrible loss. I would like to keep in touch with people from this time particularly drivers with me. Remember "Busy" Bezuidenhout well-we had a really good team of experienced drivers who he was a key part of.
Dedications

No dedications have been added yet.