PDF
« Previous

Williams, Edwin (E)

Next »
Identity
Person No.
33874
Old ROH no.
1666
Service No.
75808470BG
Last Name
First Name
Edwin
Initials
E
Date of Birth
Unknown
Est. Birth Year
Age at Death
23
Military Service
Rank
Rifleman
Secondary Unit
Army
Defence Force
SADF 3,287
South African Defence Force
Death Record
Date of Death
Cause code
ACC 1,462
Accident
Cause of Death
Died in Shooting Accident, accidental discharge at Makalani Base, Oshakati, Namibia
Notes

Son of Mr. and Mrs. M. P. Williams

Citations
Unknown
External References
Stories 3
by Allan Moneron on 18 January 2009
Williams, Platoon 3, Alpha Coy, 8SAI. Killed by friendly fire in Oshakati, Makalani Base. Will always be remembered as a sad day for all of us.
on 24 October 2010
Ek is ?Kpl Van Zyl? en was die Pelaton Sersant van Pelaton 3, Alpha Company, 8 SAI wat gedurende 1984 en 1985 grensdiens gedoen het. Ek was Williams se Pelaton Sersant en dit was vir my ?n baie groot hartseer die dag toe Williams dood is ? ons was groot vriende gewees en het saam Bybelstudie gedoen. Dit het reg voor my tent gebeur toe hy geskiet is. Almal was oppad paradegrond toe en dit het reg voor my tent gebeur. Ek en van die ander manne het onmiddelik noodhulp toegepas en gehelp om hom te stabiliseer. Ek het die reelings vir die gebruik van 'n ?Garry? (Jeep) getref om met hom hospital toe te jaag. Ek was saam hom agter op die Garry en het druk op die wond geplaas tot by die hospital, ek was by hom in die teater tot amper op die einde toe die dokter gevra het dat ek ook maar moet gaan en liewer buite wag. Ek onthou nog hoe ons ?n klomp manne bymekaar gemaak het om bloed te skenk en hoe almal in ?n ry by die hospitaal gestaan het met die regte bloedgroep om hom te help skenk. Ek het heeltyd geglo hy gaan dit maak. 'n Tyd later het die Medic uitgekom en vir my 'n boodskap gebring en met die tyding dat Williams dit nie gemaak het nie. Van Williams se laaste woord wat hy vir die Medic spesiaal gevra het om vir my te stuur was 'Se vir Kpl Van zyl ek is lief vir hom'. Sal graag kontak wil maak met van die ander manne van 8SAI en dalk fotos deel. Hierdie huldeblyk is met groot agting aan 'n vriend en kameraad. Stoffel van Zyl stoffel@timcor.co.za 2010-10-24 18:29:06 </tr
by T G Bam on 19 October 2012
I recall the day that Willempie died as if it were yesterday, and now almost 30 years later I remember that he was a sharing guy and and slow to anger. He was in my section and although I hung out with the other guys like Alan, Brian Tilly and Darryl Harvey, we were all close and counting the days. Darryl was actually one of the first ops medics there to give assistance.
Dedications 1
by Melenie De La Guerra on 27 December 2011
Edwin was my stief-broer. Ek was besig om vir biologie te studeer in std 8 (1985) toe ons die nuus kry. Ons mis hom baie. Altyd n glimlag, altyd n grappie en lief vir Leon Schuster se musiek. Doodgeskiet deur sy vriend wat blykbaar besig was om sy R4 skoon te maak en dit net 2 weke voordat hy sou uitklaar. Sy magsnr. 78508470BG. Soos aan ons vertel is was Edwin se eintlike laaste woorde : "Ek wil nie nou doodgaan nie." Volgens die medici by die boshospitaal het Edwin hom doodgebloei. Hy was in die pankreas geskiet. Ek hou sy bruin boekie met fotos en die gat waardeur die koeel is.