by Gary Coetzee on 22 June 2006
Wouter, ek dink aan jou. Ek onthou nog goed die oggend voor die voorval; toe ons nog lekker saam gelag het. Wat daarna gebeur het sit ongelukkig nog steeds met my...
by Renier on 26 March 2008
Ek onthou nog die oggend voor Cuvelai soos gister. Saam het ons grappies gemaak, maar min het ons geweet wat sou kom. Ons sal julle nie vergeet nie.
on 24 October 2009
Killed in Action 4 th January 1984