A highly respected professional at the top of his game, died too young and and in a tragic accident.
by Johan Schoeman on 09 February 2023 · via War in Angola
Berig
Vanaf Gerrie Steenkamp:
7 Februarie 1973
AO1 LPJ Steenkamp en Ser PP van Jaarsveld betaal die hoogste prys terwyl hulle onstabiele plofstof moes venietig te Infanterieskool Oudtshoorn.
Fotos van die begrafnis vir AO1 Steenkamp aangeheg, net baie onduidelik na al die jare.