PDF
« Previous

Els , Christiaan Phillipus (C P)

Next »
Identity
Person No.
30226
Old ROH no.
421
Service No.
84588185PE
Last Name
First Name
Christiaan Phillipus
Initials
C P
Date of Birth
Unknown
Est. Birth Year
Age at Death
20
Death Record
Date of Death
Cause code
KIA 14,780
Killed in action
Cause of Death
Killed in action, at Ongandjera, in contact with the enemy
Military Service
Branch
Army
Rank
Lieutenant
Unit
Unknown
Secondary Unit
Army
Defence Force
SADF 3,823
South African Defence Force
Location
Unit History
Role at time of death
Infantry, later Armour
Status
Permanent Force (Regular)
Part of
Same lineage as the Special Service Battalion (OrgEntityID 5278, pass 1) -- "1 Special Service Battalion" is the specific numbered battalion within that Permanent Force unit.
Awards
Pro Patria Medal
South Africa
Pro Patria Medal warrant, Government Gazette No. 5171 (25 Jun 1976), Rule 5, as amended by GG No. 5575 (3 Jun 1977); discontinued by GG No. 25213 (25 Jul 2003, Schedule corrected by GG No. 26778, 17 Sep 2004) for service on/after 27 Apr 2003. Gazette extracts: https://rohsa.co.za/award.php?id=24
Notes

Son of Mr. and Mrs. M. L. Els

Research notes

26 Aug 2026: Unit leftover "8 South African Infantry Battalion" → 1 Special Service Battalion (SAWGP Unit).
Lauri Bezuidenhout (Ops Medic, Bravo Coy, 61 Mech, ROH story 18 Oct 2016, in Afrikaans): eyewitness account -- extracted him from the Ratel 90 turret after he was hit in the head during a contact; casevaced by helicopter gunship. Contributor left a contact number hoping to meet the family: 079 318 3046 (as of 2016).

Citations
Unknown
External References
Stories 6
on 05 April 2002 · via source
I was a Tiffy posted with C squadron during the Swapo breech of Resolution 435. We were out patroling looking for Swapo. I did not realy know much of what was happening as I was sitting in the back of a Ratel. We hit a contact, there was a lot of shooting especially from Koevoet. I heard later that Lt Chris Els had been shot & was taken to Ondangwa or Oshikati. The next mornig we were told he was dead. I knew him from a few months previously when we were up at Ruacana. There was some clearing of mines from around the camps. While camped in the bush for a few days he used to come over & chat with the guys. We even played a game of volley ball. I was a bit scared of him as he seemed a no nonsense bloke. Besides he was a Lieutenant & I was just a private so I kept my distance. I believe he was engaged at the time of his death.
by Willie Cloete on 13 November 2006 · via source
The incident happened on the 3rd of April 1989. I was an acting Pl Cmdr of B Comp Pl 3 - 61 Mg Bn Gp. We picked up "spoors" early the morning and made contact later that afternoon. I remember Lt. Chris as first class officer who was always prepare to help.
by Danie Coetzee on 26 December 2011 · via source
Ek was gestationeer op Ondangwa tydens die April inval. Ek was die onderofisier aan diens to Lt Els ingekom het, dit was vir my 'n besondere tragiese geval en het my diep geraak. Wat aan ons gese is was dat Lt Els in die turret van sy Ratel was toe hulle 'n kontak geslaan het. Die gunner in die kar agter hom het begin skiet sonder om sy wapen te swaai en so Lt Els geskiet. Ek wil nie graag uitbrei oor sy wond nie maar weet dat hy opslag dood was, al was daar nog hipotelamis aktiwiteit oor die volgende paar ure. Toe ek die Lt gecheck het vir identiteit het ek sy beursie in sy oorpak gekry met sy geld in en 'n foto van hom en sy meisie/verloofde, as ek reg onthou was dit 'n blonde meisie en die twee van hulle het in mekaar se arms gestaan in 'n mooi tuin. Dit het my baie diep geraak want dit het dit soveel persoonliker gemaak. Die Bev het besluit om eerder tot oggend toe te wag om sy ours in kennis te stel want daar was geen sin om hulle so vroeg in die oggend wakker te bel met die slegte nuus nie.
by Kobus Swart on 29 July 2012 · via source
Ek was die gunship helikopter vlieenier wat hom opgelaai het, die kontak was baie deurmekaar en 'n baie tragiese geval. Alhoewel hy tekens van lewe getoon het was hy nie by sy bewussyn nie. Heeltemal n sinnelose lewensverlies. Rus in vrede Chris.
by Rus in Vrede Riaan Engelbrecht on 20 November 2012 · via source
Ek en Chris was saam luitenante by 1SDB , hy kortdiens en ek staandemag. Met die 1 April 89 Swapo inval het ons spore opgevolg saam Koevoet ,op die 3de April het ons die middag kontak met die vyand gehad ,hewige vuur deur Caspirs en Ratel 90. Chris was in sy ratel se toring, toe hy getref was, daar was so hewige skietery dat dit moeilik is om te se wie se vuur hom getref het . Sy drywer het net oor die radio geskreeu hy is raakgeskiet en het op sy stoel ineen gesak. Ek het die casavac berig deurgestuur Oshakati toe ,ons was op daardie staduim by Umgulumbashe. .Die chopper was baie gou op die toneel met mediese hulp, Chris het nog geleef toe hulle daar weg is.Dink gereeld nog aan die gebeure van daardie dag, Chris was n dapper soldaat.
by Lauri Bezuidenhout, 61 Mech Bravo Kompanie peleton 3 1989 on 18 October 2016
Die voorval wat gebeur het sal my die res van my lewe by bly, ek was maar 19 en nog n kind, alhoewel ons goeie opleiding gekry gedurnde ons "training" maak dit jou nie reg vir lewens veliese nie. Ek was n Ops Medic in Bravo Kompanie wat saam met the ratel 90`s in die kontak was, dis waar - dit was n hengse geskietery.... die volgende oomblik word daar op my geskree van die peleton bevelvoerder af "Medic - Medic" toe vlieg die ratel se deur oop en die 2de in Bevel van die brigade skree op my ek moet kom help. Toe ek myself kry was ek bo op die ratel 90 saam die bevelvoerder en het Luitenant Els aan sy panseroorpak uit die ratel se "turret" waar hy tot by die drywer in gesak het uitgetrek en hom tot op die grond gebring waar ek eers kon sien hy is in die kop getref die "gunship" helicopter met "medics" het hom van daar op die draagbaar wegevoer. Toe ek later terug is in my Ratel het die skok eers deergekom ek het begin bewe en gebid vir hom want hy was nog daar.....En ons kon ook geskiet gewees het. Ek hoop om sy familie eendag te ontmoet - 079 318 3046. God Bless
Dedications 1
by undefined:undefined on 24 August 2017 · via War in Angola
Saluut...