EEN VAN DIE 7 GOUDVELDERS
by
Sodeliet Sapper on 19 April 2013 · via
sourceGP DA Silva was een van die Goudvelders wat op 6 jan 1983 in die Kaokoveld naby Etengua omgekom het in n Landmyn insident. Sover my kennis strek is sy graf ook in die Helde-akker vir SAW en SAP lede in Welkom se begrafplaas.. Die ander lede te wete: P.Uzzel ,BJ du Toit,FM Griessel,JL vd Merwe,JH Diederichs.RIV.