PDF
« Previous

Badenhorst , Antonie (A)

Next »
No photograph available — remembrance poppy
Identity
Person No.
29298
Old ROH no.
35
Service No.
68277771BG
Last Name
First Name
Antonie
Initials
A
Date of Birth
Unknown
Est. Birth Year
Age at Death
25
Death Record
Date of Death
Cause code
KIA 14,780
Killed in action
Cause of Death
Killed in action, during the attack on Eheke, OPERATION KROPDUIF
Military Service
Branch
Army
Rank
Corporal
Unit
Unknown
Defence Force
SADF 3,817
South African Defence Force
Location
Grave Reference
Unknown
Unit History
Role at time of death
Special Forces (Reconnaissance)
Status
Permanent Force (Regular), some sub-units Citizen Force
The first South African Special Forces unit, established at Oudtshoorn, Cape Province, 1 October 1972. Special Forces operate as their own branch within the SANDF (not part of the Army/Navy). Some Reconnaissance Commandos had Citizen Force (reserve) components alongside the standing Permanent Force structure -- needs further research to determine which applies to a specific record/era.
Awards
Pro Patria Medal
South Africa
Pro Patria Medal warrant, Government Gazette No. 5171 (25 Jun 1976), Rule 5, as amended by GG No. 5575 (3 Jun 1977); discontinued by GG No. 25213 (25 Jul 2003, Schedule corrected by GG No. 26778, 17 Sep 2004) for service on/after 27 Apr 2003. Gazette extracts: https://rohsa.co.za/award.php?id=24
Notes

Husband of Mrs. M. M. Badenhorst, of Durban. Also relative of R. Badenhorst, of Boksburg or Lichtenburg

Research notes

SASFA In Memoriam (operators): confirmed Special Forces operator. SASFA: Badenhorst Antonie KIA 1977. https://www.recce.co.za/wp-content/uploads/2023/10/4.1.-Memoriam.pdf 26 Aug 2026: Unit was leftover "(empty)"; Regiment was "1 Reconnaissance Regiment". SAWGP Regiment 1 Reconnaissance Commando with no separate unit.
Mike Sandham's research log ("List 1"), imported 16 Sep 2026, credited to The South Africa War Graves Project unless his entry says otherwise: dates of death differ -- 1 day(s) apart: Mike 1977-10-29 this record 1977-10-28. A gap of a few days commonly separates wounding from death, or a burial date from a death date. Flagged, not changed.

Citations
Unknown
External References
Stories 1
on 17 August 2026 · via source
Operasie Kropduif (die aanval op Eheke) op 28 Oktober 1977, sou die donkerste dag in die geskiedenis van die Suid Afrikaanse Spesiale Magte se bestaan wees. Nadat die Suid Afrikaners aan Angola onttrek het in 1976, sou Swapo die geleentheid gebruik om operasionele basisse bykans teen die SWA grens te vestig. Hierdie basisse is vanaf twee groter streeks hoofkwartiere ondersteun. Cassinga sou die sentrale deel van Swapo se aanvalle op die SWA grens ondersteun, en Eheke die oostelike deel van Owamboland en die Kavango. Daar is besluit om Eheke eerste aan te val. Drie kompanies van die nuwe 32 Batteljon sou te voet oor die grens, en Eheke vanaf die suide aanval. Op dieselfde tyd sou ?n groep van die Verkennings Kommando?s, noord van Eheke afgeooi word, en met eerstelig die basis uit die noorde aanval. Alles het van die begin verkeerd gegaan. Die Spesiale Magte is sowat 15 kilometer te ver noord uit die vliegtuie gelaat. Om dinge verder te kompliseer was die terrein plat en sonder bakens. Eers teen dagbreek was die verkenners in ?n situasie om sinvol te kon navigeer. Toe Drie Twee nog ook halfpad na die teiken, teen ?n verwoede Swapo mag vasloop is daar met reg gevra of die operasie nie afgelas moes word nie. Ook veterane soos Sers Maj FC van Zyl vra vrae. Die bevelvoerende offisier Brig Gleeson, in Rundu het teen die beter wete van die grond bevelvoerders besluit dat die operasie moes voortgaan. Toe gebeur ?n volgende tragedie. Eheke het uit ?n groter kompleks bestaan as wat die foto interpretasie kenners raak gesien het. Behalwe vir die basis in die suide was daar ook ?n basis in die noord ooste. Hierdie kompleks is totaal misgekyk. Teen drie uur die middag loop die verkenners in ?n trop beeste vas. Die veld was bebos maar onder is die hout en dekking verwyder. Die bees wagtertjie wys na die loopgrawe voor hulle. Die Operateurs vorm ?n linie met die ondersteunings groepe na agter. Aan die linkerkantste buite flank is Michiel ?Vingers? Kruger met ?n RPG, dan aan sy binnekant, Gert Eksteen met ?n LMG, dan FC van Zyl, Wentzel Marx met ?n LMG, Gary Walker met ?n RPG, Grant Clark, nog een, dan Antonie Badenhorst en dan Luit Chris Strydom. Aan hulle regterkant is nog groepe besig om vorentoe te beweeg. Dan bars alle hel los. Die seksie aan die linker flank het vasgeloop in die deel waar die basis se loopgrawe 90 grade wegswaai van die lyn van die aanval. In plaas daarvan d
Dedications

No dedications have been added yet.