Simon Lodewyk, seun van Dani??l Jacobus Christoffel (Daniel) * Des 1845 Boer, ??? Groenrivier, Nylstroom 8.7.1906 (60.7) (Daniel is as 56 jarige gevange geneem tydens die Anglo-Boere Oorlog op 5 Junie 1900 by Waterval. Hy is as krygsgevangene nommer 14788 na Diyatalawa kamp, Ceylon gestuur op die Catalonia. Daar kerf hy ???n boksie met ???n skuif deksel uit hout met die hand en knipmes en hy grafeer die volgende op die kant: ???Ter gedachtenis van myn krygsgevangenischap te Diyatalawa kamp, Ceylon. Aan ES Riekert my echtgenoot Van DJC Riekert. 1901.??? Hy was van Zuurfontein, Pretoria) x Pretoria Engela Susara (Annie) Marais Boerin * Sept 1848 ??? Uitkijk, Standerton 17.5.1912 (63.9) d.v. Johannes Stephanus Marais en Jacoba Aletta Maria Dorothea Beukes A Bekker