« Previous

Pearson, Markus Wynand (M W)

Next »
Identity
Person No.
32457
Old ROH no.
1122
Service No.
80286800BG
Last Name
First Name
Markus Wynand
Initials
M W
Date of Birth
Unknown
Est. Birth Year
Age at Death
21
Military Service
Rank
Second Lieutenant
Secondary Unit
Army
Defence Force
SADF 3,287
South African Defence Force
Death Record
Date of Death
Cause code
DOW 2,688
Died of wounds
Cause of Death
Died of wounds, received from anti-personnel mine, on Casevac helicopter
Grave Reference
Notes

Son of Mr. and Mrs. A. E. Pearson

Citations
Unknown
Stories 3
on 22 June 2010
Ek was saam met Wynand op Hoerskool Wagpos en Uitkoms koshuis. Hy was ook my peleton Lt. in 84/85 op 7SAI. Hy is oorlede 2 weke voor ons sou uitklaar. Ons het spore gekry van 'n groep van vier terroriste naby "Johannes se pad sektor 20" Al ons toerusting was op buffels. Ons het die spoor so 4 uur namiddag gekry en begin najaag. teen 6:30 was dit te donker. Die volgended oggend me sons opkoms het ons weer die spoor begin volg. Ek was in ondersteuning met 'n LMG. Na 30 minute het ek met Wynand geruil. 5 ~ 10minute later het die spoorsnyer 'n POM Z anti personneel myne afgetrap. Wynand was so 3 meter agter hom en is agv die skrapnel beseer. Hy is dieselfde aand oorlede. Hy het 'n hond op die grens gehad "Ratpack" wat ons as 'n peleton aan sy ouers oorgegee het in Phalaborwa in Junie 85 toe ons uitklaar Gerry Botha
by Dana du Plessis on 10 August 2010
Ek het in junie 1984 ingeklaar te 7sai te Delta Komp.my pel bev was 2lt Armstrong.Ek dink my peleton sersant was Kpl Oddendal.Ek is na die JL peleton wat na Infanterie Skool moes gaan . Ek onthou een middag nadat ons klas gehad het in die opleidings gebied te7 sai ,2lt Pearson ons peleton terug gehou het om ons n voorsmaak te gee van" Faffa" Skool ons is letterlik opgevok.Nadat ek my kursus deurloop het is ek terug 7Sai toe waar ek met skok uitgevind het dat 2lt pearson omgekom het agv die pomzet myn.Ek onthou nog toe sy vader sy Pro Patria medalje in ontvangs geneem het toe die res van die inhame uitklaar.
on 27 September 2011
Wynand and I were in the same platoon in Oudtshoorn and returned to 7SAI in June 1984 on completion of JL's. He was a great shot and assisted me on the shooting range, aiding me in getting my silver balkie, which, without his assitance I would have had no chance of achieving. He went to the border with the other "ou Manne" company and I went to Odangwa in Dec 1984. We had returned to 7SAI about a week his company were due back, just before we were due to demob in June 1985, when we heard the news of his passing. It was said that he fought through several heart attacks in the casavac chopper following the Pom-Z blast, but that he had not been able to pull through. I will always remember him as an "opregte mens - 'n sout van die aarde" RIP Cpt Graeme Armstrong SA Irish Regiment
Dedications 1
on 31 March 2008
Wynand en ek was saam op skool Hoerskool Wagpos tot in 1980.Daarvandaan is hy na die Landbouskool op Morgenson waar hy gematrikuleer het in 1982.Sy ouer was boere net buitekant Brits gewees waar ek hom gereeld op naweke gaan kuier het.Ek was Infanterie Skool toe na my basies op 3SAI en was was die Januarie opname gewees.Wynand was Julie inname gewees en het ook op Infanterieskool beland.Die dag toe ek uitklaar met my Rang as Korporaal het ek in die bungelow ingestap op n sondag net voor my vertrek na die onbekende en hy het op sy bed gele en ons het so paar minute lekker gesels oor die jong dae en die toekoms.Ons het mekaar gegroet en daar was geen kontak tot ek die slegte nuus ontvang het van n 2Lt Frikkie Olivier wat saam met hom was toe hy gesneuwel het.Ek saL HOM AS VRIEND nooit vergeet nie en so lojaal hy was as vriend glo ek so lojaal was hy as n soldaat tot sy einde.Ek sal jou nooit vergeet nie ou maat.En ons sal eendag weer lekker gesels. Anton Ward(AO2)