« Previous

Bester , Hercules Petrus (H P)

Next »
Identity
Person No.
29416
Old ROH no.
81
Service No.
77522571BG
Last Name
First Name
Hercules Petrus
Initials
H P
Date of Birth
Unknown
Est. Birth Year
Age at Death
20
Death Record
Date of Death
Cause code
KIA 14,781
Killed in action
Cause of Death
Killed in action, during a contact with SWAPO/PLAN insurgents at Tsumeb
Military Service
Branch
Army
Rank
Corporal
Unit
Unknown
Defence Force
SADF 3,815
South African Defence Force
Awards
Pro Patria Medal
South Africa
Pro Patria Medal warrant, Government Gazette No. 5171 (25 Jun 1976), Rule 5, as amended by GG No. 5575 (3 Jun 1977); discontinued by GG No. 25213 (25 Jul 2003, Schedule corrected by GG No. 26778, 17 Sep 2004) for service on/after 27 Apr 2003. Gazette extracts: https://rohsa.co.za/award.php?id=24
Notes

Son of Mrs. F. I. Bester.

Citations
Unknown
External References
Stories 2
by Chris Bester on 30 January 2009 · via source
Corporal H P "Klasie" Bester (20) from Kempton Park and Mr Louis Fourie (farmer) from Tsumeb were shot dead by SWAPO in an ambush on a farm 15 km south of Oshivello. Klasie and Mr Fourie, a father of seven were killed on Friday night at 19h30 on 7 May 1982 while herding cattle.
by Jaco Steyn on 28 September 2009 · via source
Ek herleef weer die aand van 7 Mei 1982, al was ek net ses jaar oud, sal ek nooit vergeet wat gebeur het nie. Ons was vannaand (28 Sep 2009) 5 mense bymekaar wat daardie aand op die plaas Ruimte was. Vir Bes en die ander wat hulle lewens vir ons opgeoffer het, DANKIE, aan julle dink ons nog 27jaar later.
Dedications 3
by MARC M ROOS on 07 February 2006 · via source
KLASIE JAMMER JY WAS NET TE JONK. EK DINK BAIE AAN JOU. EK WAS JOU VRIEND.
on 13 August 2009 · via source
Ek wou nog altyd eendag vir jou 'n gedig skryf 'n klipstapel oprig brandoffer bring dank betuig op 'n manier wat blywend sou wees en saakmaak vir iemand 'n glimlag op die lippe sit traan in die oog Maar jy het jou lewe gegee voor jy kinders kon he vir wie ek die dinge sou kon se Gerda Fourie
by Danie Vermeulen on 07 June 2012 · via source
Die dag toe ons opgedeel is om die plase te beskerm is ons in pare afgelaai. Bes en Lucian Currie (Somerset-Oos) sou saam op die eerste plaas waar ons kom afklim en ek en Rion Gerber (Joubertina) sou by die tweede plaas afklim. Toe ons by die eerste plaas kom was daar niemand en Bes en Lucian het toe maar by die plaas afgeklim waar ek en Rion sou afklim en ons het toe by die volgende plaas van 'n Oom Henning afgeklim. Ek onthou goed hoe stil en en Rion was na ons gehoor het van Bes want as die eerste plaas se eienaar daar was sou ek of Rion dalk nie vandag hier gewees het nie. Dis dertig jaar terug en ek is amper 50 maar ek dink nogsteeds aan die voorval.