by J Dirk Schellingerhout on 22 March 2006
Wat 'n held ....dit was so eer om by die monument te staan , wat ter ere van die held en krygsman opgerig is. Dit is aan die west kant van Graaf Reinet [?3km buite die dorp] Die Engelse det hom gesond gedokter net om 'n "voorbeeld" van hom te maak en hom ter dood veroordeel. Doodgeskiet waar die monument is en hom in die nag op 'n 'ander' plek gaan begrawe sodat hy nie vereer kan word nie.Hy is en bly 'n HELD al is sy graf of ligaam nie gekry nie.